
VLC media player
VLC is ’n gratis en oopbron kruisplatform multimediaspeler en raamwerk wat die meeste multimedialêers asook DVD’s, klank-CD’s, VCD’s en verskeie stroomprotokolle afspeel.
VLC is ’n gratis en oopbron kruisplatform multimediaspeler en raamwerk wat die meeste multimedialêers en versieke stromingsprotokolle speel.
Version 3.0.23 • Windows 64bit • 40 MB